We would love to hear your feedback about our practice and how treatment here as been effective in returning to your best life! 


Send us an e-mail on eloizemelletphysio@mweb.co.za and we will add your comments onto the reviews section of our page.


Keep up the great work, great interpersonal skills, highly interactive and overall very pleasant staff to work with. Will 100% refer friends and family to the practice
Anonymous

 

Ek as n profesionele rugby speler is n fisio ongelooflik belangrik ! Nie net om my te behandel as daar n klein spier of joint seer is nie, maar ook om vroegtydig agter te kom as daar iets fout is en dan te kan behandel voor dit verander in n besering !

 

Behandeling van n fisio is vir my baie belangrik ! Want dit help ongelooflik om my lyf so gesond as moontlik te hou en my meer op di veld te hou as om op n bed te le met n besering !

 

Fisios help ook baie wanneer ek n spier het wat vas knyp, en al hoe my pyn weg gevat kan word is as n fisio my behandel !

Stokkies Du Plessis - Pumas Skrumskakel

 

Vir 'n amateur sportman, fietsryer en muurbalspeler, is 'n Achilles Tendon besering nie 'n maklik nie maar met die regte oefeninge is ek terug op die baan en geniet ek my sport!!!

Henri Hanekom, sub-3 ure 94.7 en Argus fietswedren.

Happy bunch of Pirates Players - as you can see strapping is the glue that hold most teams together. Eloize & Riali has been an integral part of the success of the team in the 2019 season.